Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 2:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe laat Salomo Huram, die koning van Tirus, weet: Soos u aan my vader Dawid gedoen het deur aan hom seders te stuur, dat hy vir hom ’n huis kon bou om in te woon, doen dit ook aan my.

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:2-13