Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 2:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, ek gee as voedsel aan die houtkappers wat die bome kap, aan u dienaars, twintigduisend kor koring en twintigduisend kor gars en twintigduisend bat wyn en twintigduisend bat olie.

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:4-12