Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning van Israel antwoord Jósafat: Daar is nog een man om die Here deur hom te raadpleeg; maar ék haat hom, want hy profeteer oor my niks goeds nie, maar altyd onheil; dit is Miga, die seun van Jimla. En Jósafat sê: Die koning moet nie so spreek nie!

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:1-11