Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe laat die koning van Israel die profete, vierhonderd man, bymekaarkom en sê vir hulle: Sal ons teen Ramot in Gílead trek om te veg, of sal ek dit laat staan? En hulle antwoord: Trek op, en God sal dit in die hand van die koning gee.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:1-15