Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ’n man in sy eenvoudigheid die boog gespan en die koning van Israel getref tussen die aanhegsels en die pantser. Daarop sê hy aan die drywer: Ruk om en bring my uit die leër uit, want ek is gewond.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:31-34