Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sodra die owerstes van die waens Jósafat sien, sê hulle: Dit is die koning van Israel! En hulle het hom omsingel om te veg; maar Jósafat het geskreeu, en die Here het hom gehelp, en God het hulle van hom af weggelok.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:24-32