Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom Sedekía, die seun van Kenáäna, nader en hy slaan Miga op die kakebeen en sê: Langs watter weg het die Gees van die Here van my af weggegaan om met jou te spreek?

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:16-27