Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ná verloop van enkele jare het hy afgetrek na Agab, na Samaría, en Agab het vir hom en die manskappe wat by hom was, skape en beeste in menigte geslag en hom aangehits om teen Ramot in Gílead op te trek.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:1-3