Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het gesê: Wie sal Agab, die koning van Israel, oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En die een het so gesê, en die ander weer so.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:16-20