Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die boodskapper wat gegaan het om Miga te roep, vir hom dít: Kyk, die woorde van die profete is uit een mond goed vir die koning: laat jou woord nou tog wees soos die van een van hulle, en spreek goeie dinge.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:4-14