Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 17:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En van die Filistyne het vir Jósafat geskenke en ’n vrag silwer gebring; selfs die Arabiere het vir hom kleinvee gebring: seweduisend-sewehonderd ramme en seweduisend-sewehonderd bokke.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:1-16