Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 14:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het hy aan Juda gesê: Laat ons hierdie stede opbou en met ’n muur omring en met torings, poorte en grendels, terwyl die land nog vry voor ons lê; want ons het die Here onse God gesoek — ons het gesoek, en Hy het ons rus verskaf rondom. Hulle het toe gebou en was voorspoedig.

2 Kronieke 14

2 Kronieke 14:1-15