Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 14:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Asa het die Here sy God aangeroep en gesê: Here, niemand kan help soos U tussen die magtige en die kragtelose nie; help ons, Here onse God, want op U steun ons, en in u Naam het ons teen hierdie menigte gekom; Here, U is onse God; laat geen sterfling naas U magtig wees nie.

2 Kronieke 14

2 Kronieke 14:5-15