Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Juda omdraai, was die geveg meteens voor en agter hulle; en hulle het die Here aangeroep, terwyl die priesters op die trompette blaas.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:4-20