Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 13:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, by ons is God aan die hoof en sy priesters met die alarmtrompette om teen julle alarm te blaas. Kinders van Israel, voer tog nie oorlog teen die Here, die God van julle vaders nie, want julle sal nie voorspoedig wees nie.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:3-14