Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Sisak, die koning van Egipte, het teen Jerusalem opgetrek en die skatte van die huis van die Here en die skatte van die huis van die koning weggeneem; hy het alles weggeneem; hy het ook die goue skilde wat Salomo gemaak het, weggeneem.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:6-16