Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 12:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die Here sien dat hulle hul verootmoedig, kom die woord van die Here tot Semája en sê: Hulle het hul verootmoedig: Ek sal hulle nie vernietig nie, maar hulle binnekort uitkoms skenk, en my grimmigheid sal nie deur middel van Sisak oor Jerusalem uitgestort word nie.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:3-14