Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 12:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom die profeet Semája na Rehábeam en die owerstes van Juda wat vanweë Sisak in Jerusalem bymekaargekom het, en sê vir hulle: So spreek die Here: Júlle het My verlaat; daarom gee Ék julle ook oor in die hand van Sisak.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:1-13