Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 12:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die geskiedenis van Rehábeam, die vroeëre en die latere, is dit nie beskrywe in die Geskiedenis van die profeet Semája en van die siener Iddo, volgens geslagsregister nie? En daar was gedurigdeur oorloë tussen Rehábeam en Jeróbeam.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:10-16