Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 10:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy het die raad van die oudstes wat hulle hom gegee het, in die wind geslaan en raad gehou met die jongmanne wat saam met hom grootgeword en in sy diens gestaan het.

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:1-11