Afrikaans 1933-1953

2 Korinthiërs 7:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ook toe ons in Macedónië gekom het, het ons vlees geen rus gehad nie, maar ons is op allerhande maniere verdruk; van buite was daar aanvegtinge, van binne verskrikkinge.

2 Korinthiërs 7

2 Korinthiërs 7:1-7