Afrikaans 1933-1953

2 Korinthiërs 7:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want kyk, juis dit, dat julle bedroef geword het volgens die wil van God — wat ’n groot ywer het dit in julle gewerk, ja, verantwoording, verontwaardiging, vrees, verlange, ywer, bestraffing. In alles het julle bewys dat julle in die saak rein is.

2 Korinthiërs 7

2 Korinthiërs 7:4-16