Afrikaans 1933-1953

2 Korinthiërs 4:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want God wat gesê het dat daar uit duisternis lig moet skyn — dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Jesus Christus.

2 Korinthiërs 4

2 Korinthiërs 4:3-10