Afrikaans 1933-1953

2 Korinthiërs 13:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie — as julle ten minste nie verwerplik is nie!

2 Korinthiërs 13

2 Korinthiërs 13:1-12