Afrikaans 1933-1953

2 Korinthiërs 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.

2 Korinthiërs 12

2 Korinthiërs 12:1-11