Afrikaans 1933-1953

2 Korinthiërs 12:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dat ek my oor die voortreflikheid van die openbaringe nie sou verhef nie, is my ’n doring in die vlees gegee, ’n engel van die Satan, om my met die vuis te slaan, dat ek my nie sou verhef nie.

2 Korinthiërs 12

2 Korinthiërs 12:2-10