Afrikaans 1933-1953

2 Korinthiërs 10:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk julle na wat voor oë is? As iemand by homself vertrou dat hy aan Christus behoort, laat hy dit by homself weer oorweeg, dat net soos hy self aan Christus behoort, ons ook so aan Christus behoort;

2 Korinthiërs 10

2 Korinthiërs 10:6-13