Afrikaans 1933-1953

2 Korinthiërs 10:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ons waag dit nie om ons te reken of te vergelyk met sommige van die wat hulleself aanbeveel nie. Maar omdat hulle hul met hulself meet en met hulself vergelyk, is hulle onverstandig.

2 Korinthiërs 10

2 Korinthiërs 10:9-16