Afrikaans 1933-1953

2 Konings 5:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hy by die heuwel aankom, het hy dit uit hulle hand geneem en in die huis in bewaring gegee en die manne laat gaan; en hulle het weggegaan.

2 Konings 5

2 Konings 5:20-27