Afrikaans 1933-1953

2 Konings 5:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mag die Here in hierdie saak u dienaar vergewe: as my heer in die huis van Rimmon ingaan om hom daar neer te buig, terwyl hy op my hand leun, sodat ek my ook in die huis van Rimmon neerbuig — as ek my neerbuig in die huis van Rimmon, mag die Here dan tog in hierdie saak u dienaar vergewe.

2 Konings 5

2 Konings 5:13-20