Afrikaans 1933-1953

2 Konings 5:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe draai hy om na die man van God, hy en sy hele gevolg, en hy het ingekom en voor hom gaan staan en gesê: Kyk, nou weet ek dat daar geen God op die hele aarde is nie, behalwe in Israel. Neem dan nou tog ’n geskenk aan van u dienaar.

2 Konings 5

2 Konings 5:10-17