Afrikaans 1933-1953

2 Konings 4:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom sy om dit die man van God te kenne te gee; en hy sê: Gaan verkoop die olie en betaal jou skulde; van die orige kan jy en jou seuns dan lewe.

2 Konings 4

2 Konings 4:6-8