Afrikaans 1933-1953

2 Konings 4:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe sy by die man van God op die berg kom, het sy sy voete gegryp. En Gehási het aangekom om haar weg te stoot; maar die man van God sê: Laat haar staan, want haar siel is bitter bedroef in haar, en die Here het dit vir my verberg en my dit nie meegedeel nie.

2 Konings 4

2 Konings 4:21-33