Afrikaans 1933-1953

2 Konings 4:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN ’n sekere vrou uit die vroue van die profete-seuns het na Elísa geroep en gesê: U dienaar, my man, is dood, en u weet self dat u dienaar die Here gevrees het; nou het die skuldeiser gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.

2 Konings 4

2 Konings 4:1-2