Afrikaans 1933-1953

2 Konings 3:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het die koning van Israel dan getrek en die koning van Juda en die koning van Edom; maar nadat hulle ’n pad van sewe dae omgetrek het, was daar geen water vir die leër en die vee wat in hulle voetspore gevolg het nie.

2 Konings 3

2 Konings 3:8-19