Afrikaans 1933-1953

2 Konings 3:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het hy Jósafat, die koning van Juda, laat weet: Die koning van Moab het van my afvallig geword; sal u saam met my trek om teen die Moabiete te veg? En hy antwoord: Ek sal optrek; ek sal wees soos u, my volk soos u volk, my perde soos u perde.

2 Konings 3

2 Konings 3:2-16