Afrikaans 1933-1953

2 Konings 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Elísa het aan die koning van Israel gesê: Wat het ek met u te doen? Gaan na die profete van u vader en die profete van u moeder! Maar die koning van Israel antwoord hom: Ag nee, want die Here het hierdie drie konings geroep om hulle in die hand van die Moabiete te gee.

2 Konings 3

2 Konings 3:6-22