Afrikaans 1933-1953

2 Konings 3:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jósafat vra: Is hier nie ’n profeet van die Here, dat ons deur hom die Here kan raadpleeg nie? Toe antwoord een van die koning van Israel se dienaars en sê: Hier is Elísa, die seun van Safat, wat water op die hande van Elía gegiet het.

2 Konings 3

2 Konings 3:5-20