Afrikaans 1933-1953

2 Konings 25:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

is in die stad ingebreek, en al die krygsmanne is in die nag deur die poort, tussen die twee mure wat by die koning se tuin is, terwyl die Chaldeërs rondom teen die stad was; en die koning het getrek op pad na die Vlakte toe.

2 Konings 25

2 Konings 25:2-6