Afrikaans 1933-1953

2 Konings 25:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Gedálja het vir hulle en hul manne gesweer en aan hulle gesê: Wees nie bevrees vir die dienaars van die Chaldeërs nie, bly in die land en dien die koning van Babel; dan sal dit met julle goed gaan.

2 Konings 25

2 Konings 25:22-26