Afrikaans 1933-1953

2 Konings 25:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning van Babel het hulle neergeslaan en hulle gedood in Ribla, in die land Hamat. En Juda is uit sy land in ballingskap weggevoer.

2 Konings 25

2 Konings 25:13-29