Afrikaans 1933-1953

2 Konings 25:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die hoogte van een pilaar was agttien el, en ’n kapiteel van koper was daarop, en die hoogte van die kapiteel was drie el; met vlegwerk en granaatjies op die kapiteel rondom, alles van koper; en net so aan die tweede pilaar, met die vlegwerk.

2 Konings 25

2 Konings 25:7-22