Afrikaans 1933-1953

2 Konings 25:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN in die negende jaar van sy regering, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het Nebukadnésar, die koning van Babel, gekom, hy en sy hele leër, teen Jerusalem en daarteen laer opgeslaan en daarteen skanse rondom gebou.

2 Konings 25

2 Konings 25:1-10