Afrikaans 1933-1953

2 Konings 21:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die hoogtes weer gebou wat sy vader Hiskía verniel het, en altare opgerig vir Baäl en ’n heilige boomstam gemaak, soos Agab, die koning van Israel, gemaak het, en hom gebuig voor die hele leër van die hemel en hulle gedien;

2 Konings 21

2 Konings 21:1-12