Afrikaans 1933-1953

2 Konings 21:24-26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

24. Maar die volk van die land het al die samesweerders teen koning Amon doodgeslaan, en die volk van die land het sy seun Josía in sy plek koning gemaak.

25. En die verdere geskiedenis van Amon, wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?

26. En hy is begrawe in sy graf, in die tuin van Ussa; en sy seun Josía het in sy plek koning geword.