Afrikaans 1933-1953

2 Konings 21:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Manasse het ook vreeslik baie onskuldige bloed vergiet totdat hy Jerusalem van end tot end daarmee gevul het, behalwe sy sonde waarmee hy Juda laat sondig het om te doen wat verkeerd was in die oë van die Here.

2 Konings 21

2 Konings 21:8-20