Afrikaans 1933-1953

2 Konings 21:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daarom, so sê die Here, die God van Israel: Kyk, Ek sal ’n onheil oor Jerusalem en Juda bring, waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.

2 Konings 21

2 Konings 21:10-13