Afrikaans 1933-1953

2 Konings 2:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die manne van die stad het vir Elísa gesê: Kyk, die ligging van die stad is goed soos my heer sien, maar die water is sleg, en die grond veroorsaak onvrugbaarheid.

2 Konings 2

2 Konings 2:15-25