Afrikaans 1933-1953

2 Konings 2:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl hulle aldeur loop en spreek, kom daar meteens ’n wa van vuur met perde van vuur wat skeiding tussen hulle twee maak; en Elía het in die storm na die hemel opgevaar.

2 Konings 2

2 Konings 2:5-12