Afrikaans 1933-1953

2 Konings 19:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here aangaande die koning van Assirië: Hy sal in hierdie stad nie inkom en daar geen pyl in skiet en dit met geen skild aanval en daar geen wal teen opgooi nie.

2 Konings 19

2 Konings 19:27-37